Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Oppitafel - Jannie Putter в хорошем качестве

Oppitafel - Jannie Putter 2 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Oppitafel - Jannie Putter

Familie restorasie is vandag "Oppitafel". Hoe kan ons restoraise bring aan families wat uitmekaar bars? Jannie Putter, ’n motiveringspreker en "mental coach" van Suid Afrika deel met ons sy storie van restorasie en hoe jy restorasie in jou familie kan bring deur beginsels van respek, liefde en hoop te kan begin toepas. Geniet die insiggewende boodskap saam ons! Like en share, ons kyk uit om van julle te hoor Onthou om op EnDeo Familiekerk se kanaal te subscribe en click op die klokkie icon om in kennis gestel te word wanneer die volgende episode verskyn. Ons sien julle weer op ons volgende uitsending van #Oppitafel, die 25ste Augustus 2021 om 19:00.

Comments