Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Vandag Maak Ek Jou My Vrou (Royal Wedding) в хорошем качестве

Vandag Maak Ek Jou My Vrou (Royal Wedding) 10 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Vandag Maak Ek Jou My Vrou (Royal Wedding)

Vandag Maak Ek Jou My Vrou is David Fourie se nuutste treffer vanaf sy Afrikaanse Album "n Stukkie Hemel" Koop die album op Itunes: https://itunes.apple.com/za/album/n-s... Besoek gerus: www.davidfourie.co.za Rapport Koerant en Thomas Thomson bied ook 'n kompetisie aan waar een gelukkige leser die trourok van haar drome kan wen ter waarde van R30 000. Vir kompetisie inskrywings gaan na: www.rapport.co.za Thomas Thomson is een van Suid-Afrika se top ontwerpers, en 'n embleem van styl en elegansie. Sien gerus: www.thomasthomson.co.za Fotografie in die video is gedoen deur Bianca Gainsford: www.biancagainsfordphotography.co.za Hare vir die bruid en David is gedoen deur Berhard Buys van Jeauval Clearwater Mall: www.jeauval.com Grimering is gedoen deur Maureen Grobler: www.maureen.co.za Die video is geskiet by die No.1 Trou lokasie Shepstone Gardens: www.shepstonegardens.co.za Die dekor en blomme is gedoen deur Ruby Rain: www.rubyrain.co.za

Comments