Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Die oudste woonbuurt in Suid-Afrika, die Bo-Kaap, Seg 1 - PRONTUIT | 22 April 2019 | kyknet в хорошем качестве

Die oudste woonbuurt in Suid-Afrika, die Bo-Kaap, Seg 1 - PRONTUIT | 22 April 2019 | kyknet 5 лет назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Die oudste woonbuurt in Suid-Afrika, die Bo-Kaap, Seg 1 - PRONTUIT | 22 April 2019 | kyknet

Die oudste woonbuurt in Suid-Afrika, die Bo-Kaap, het onlangs die goeie nuus gekry dat hulle uiteindelik ‘n stap nader aan ‘n erfenisgebied is. Die Kaapse stadsraad het aangekondig dat dié historiese woonbuurt as ‘n erfenis beskermingsone verklaar word – dit na ‘n stryd van etlike jare. Hoewel dit goeie nuus is, lê hef aan nog voor. Ons het ‘n paar dae in die Bo-Kaap deurgebring om meer uit te vind oor dié kleurryke woonbuurt en wat die toekoms inhou. The Bo-Kaap is the oldest suburb in South Africa. It recently received heritage protection from the City of Cape Town, after years of activism. We spent a few days in the Bo-Kaap to find out more about this colourful suburb. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Comments