Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie se eerste Bokspan van die jaar! в хорошем качестве

Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie se eerste Bokspan van die jaar! 7 дней назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie se eerste Bokspan van die jaar!

Nou ja toe, die Bulls het almal verras en Leinster in 'n spannende wedstryd geklop, en hierdie naweek moet hulle die uitgeslape Franco Smith se Glasgow Warriors aandurf. MW en Simon kyk na laas naweek se halfeindwedstryde, en gesels oor wat ons hierdie naweek op Loftus kan verwag. Laastens kyk ons na die Springbokgroep wat aangekondig is die naweek: Wie is in, wie is uit en wie is die verrassings! Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie eerste Bokspan van die jaar! 00:00 Welkom by die Raakvat Rugby Podcast! 00:27 Tydstempels 00:41 Dit was lekker op Loftus! 25:38 Glasgow het Munster geklap! 28:58 Is die titel die Bulls s'n om te verloor? 42:25 Rassie se eerste Springbokspan vir 2024 Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,Stormers vs ospreys,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,URC,united rugby championship,rugby world cup,rugby world cup 2023,toeks kotze,STORMERS,raakvat rugby,glasgow,Hollywood Bets Sharks,megafoon,leinster,Investec champions cup,bulls vs glasgow,vodacom bulls vs glasgow warriors,Bulls,Glasgow Warriors,Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie eerste Bokspan van die jaar!

Comments