Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo) в хорошем качестве

Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo) 1 месяц назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)

Koffie In Die Kroeg - Official Music Video © 2024 Gerduan Kemp Composers: Gerduan Kemp / Emil Paul Music Video: Gerduan Kemp Photo & Film Director: Gerduan Kemp Camera Operator: Abel Knobel Grip, Assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal Line Manager: Ferdi Steyn Band: Richardt Oliver / Arno Grundling / Janu Botes Extras: Emil Paul / Renaldo Alberts / Pietfrik Liebenberg / Tamlyn Wessels / Emmi van der Ryst Venue: The Social Grill - Pretoria Gerduan Kemp Management: Artist Village PR & Marketing: Starburst Promotions Lyrics: Sit met ‘n glas in my hande Daar hang net rook in die lug Gaan ek uit is dit net alkohol wat ek ruik en ek weet ek weet ek sal Haar lyf sit vas in sy arms Ring op haar hand as jy mooi kyk Gaan ek uit is ek die een wat eensaam lyk Ek sê weer net nee dis al My voete staan stil alhoewel ek wil weghol Dis hoe jy proe wat my net hier hou Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd Vergeet waarvan ek hou vir jou Net adrenalien wat my lyf nou benodig Niks kafeïen is meer as genoeg Jy is die regte ding op die verkeerde plek Ek drink net koffie in die kroeg Nou sit jy vas in my arms Jou oë dwaal af as ek nie vir jou kyk nie Gaan ons uit word ek weer met hom vergelyk Ek sal weer net tweede val My voete staan stil alhoewel ek wil weghol Dis hoe jy proe wat my net hier hou Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd Vergeet waarvan ek hou vir jou Net adrenalien wat my lyf nou benodig Niks kafeïen is meer as genoeg Jy is die regte ding op die verkeerde plek Ek drink net koffie in die kroeg En ek het met die tyd geleer Daar’s dinge wat ‘n mens nie altyd kan beheer Vir nou sal ek net koffie in my hand vashou Want môre wil ek als kan onthou My voete staan stil alhoewel ek wil weghol Dis hoe jy proe wat my net hier hou Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd Vergeet waarvan ek hou vir jou Net adrenalien wat my lyf nou benodig Niks kafeïen is meer as genoeg Jy is die regte ding op die verkeerde plek Ek drink net koffie in die kroeg Jy is die regte ding op die verkeerde plek Jy is my koffie in die kroeg

Comments