Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб De La Rey - Bok Van Blerk (Boer Song) в хорошем качестве

De La Rey - Bok Van Blerk (Boer Song) 1 год назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



De La Rey - Bok Van Blerk (Boer Song)

The song "De La Rey" was written in 2006 by Bok van Blerk (Louis Pepler). Koos de la Rey, was a South African military officer who served as a Boer general during the Second Boer War. De la Rey also had a political career and was one of the leading advocates of Boer independence. Die liedjie "De La Rey" is in 2006 deur Bok van Blerk (Louis Pepler) geskryf. Koos de la Rey, was 'n Suid-Afrikaanse militêre offisier wat tydens die Tweede Boereoorlog as Boeregeneraal gedien het. De la Rey het ook 'n politieke loopbaan gehad en was een van die voorste voorstanders van Boere se onafhanklikheid. Afrikaanse lirieke: Op 'n berg in die nag Lê ons in donker en wag In die modder en bloed lê ek koud, Streepsak en reën kleef teen my En my huis en my plaas tot kole verbrand Sodat hulle ons kan vang, Maar daai vlamme en vuur Brand nou diep, diep binne my. De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Oor die Kakies wat lag, 'N handjie van ons teen 'n hele groot mag En die kranse lê hier teen ons rug, Hulle dink dis verby. Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, Hulle gaan dit nog sien. Op 'n perd kom hy aan, Die Leeu van die Wes Transvaal. De La Rey, De La Rey Sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey Generaal, generaal Soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. De La Rey,… English lyrcis: On a mountain at night We lie in the dark and wait In the mud and blood I lie cold, Striped bag and rain clinging to me And my house and my farm burned to the ground So they can catch us, But those flames and fire Burning deep, deep inside me now. De La Rey, De La Rey Will you come and lead the Boers? De La Rey, De La Rey General, general As one man, we will fall for you. General De La Rey. About the Khakis who laugh, A handful of us against a very large force And the cliffs lie here against our backs, They think it's over. But the heart of a Boer lies deeper and wider, They are still going to see it. On a horse he arrives, The Lion of the Western Transvaal. De La Rey, De La Rey Will you come and lead the Boers? De La Rey, De La Rey General, general As one man, we will fall for you. General De La Rey. De La Rey,…

Comments