Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #8: Vereenvoudiging van Breuke в хорошем качестве

Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #8: Vereenvoudiging van Breuke 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #8: Vereenvoudiging van Breuke

In hierdie video verduidelik ek hoe jy faktorisering en produkte gebruik om breuke te vereenvoudig. NB: In hierdie video het ek noemers en tellers verkeerd gebruik. Noemers is onder die lyn in 'n breuk, waar tellers bo die lyn in 'n breuk is. Jammer daaroor! 😳 As jy lus is om slegs sekere dele van die video te kyk, hier is 'n opsomming ⏩: 00:30 Gee Eenvoudige Reels 1:44 Voorbeeld 1a) 2:39 Voorbeeld 1b) 3:53 Voorbeeld 1c) 5:08 Voorbeeld 1d) 7:10 Voorbeeld 1e) 9:08 Voorbeeld 1f) 10:02 Voorbeeld 2 Vir nog van my videos, kyk gerus hier 👇: Vir die vorige video, click hier:    • Graad 10 Algebraïese Uitdrukkings #7:...   Vir die volgende video, click hier:    • Graad 10 Eksponente #1 :Inleiding   Vir nog videos in die Gr10 reeks, volg hierdie link:    • Graad 10   Baie dankie vir almal se ondersteuning! Versprei asseblief die woord van die kanaal as die video julle gehelp het. Onthou om te subscribe en om die 👍 knoppie te druk.

Comments