Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Das Südwesterlied & Die Suidwesterlied в хорошем качестве

Das Südwesterlied & Die Suidwesterlied 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Das Südwesterlied & Die Suidwesterlied

The "Südwesterlied" was written in 1937 by Heinz Anton Klein-Werner. The melody stems from the Luiska song, which became known as the Panzer song in World War II, but with different lyrics. The Afrikaans version, "Suidwesterlied", is sung by Gé Korsten. The "Südwesterlied" is a historical song in the sense that it is considered by many to have been the second national anthem of the former South West Africa. The old flags of German South-West Africa, the Union of South Africa and the old Republic of South Africa displayed in this video were included for its journalistic historical value. The online electronic public domain encyclopedia, WIKIPEDIA, including all the various Afrikaans, German and English pages about Namibia as well as those about national parks and other sites in Namibia, is the source of almost all images displayed in this video. Die "Südwesterlied" is in 1937 deur Heinz Anton Klein-Werner geskryf. Die melodie spruit uit die Luiska-lied, wat in die Tweede Wêreldoorlog bekend geword het as die Panzer-lied, maar met ander lirieke. Die Afrikaanse weergawe, "Suidwesterlied", word gesing deur Gé Korsten. Die "Südwesterlied" is 'n historiese lied in die sin dat dit deur baie mense beskou word as die tweede volkslied van die voormalige Suidwes-Afrika. Die ou vlae van Duits-Suidwes-Afrika, die Unie van Suid-Afrika en die ou Republiek van Suid-Afrika wat in hierdie video vertoon word, is vir die joernalistieke historiese waarde daarvan ingesluit. Die aanlyn-elektroniese publieke domein ensiklopedie, WIKIPEDIA, met al die verskillende Afrikaanse, Duitse en Engelse bladsye oor Namibië, sowel as dié oor nasionale parke en ander besienswaardige plekke in Namibië, is die bron van byna alle beelde wat in hierdie video vertoon word. Das "Südwesterlied" wurde 1937 von Heinz Anton Klein-Werner geschrieben. Die Melodie stammt aus dem Luiska-Lied, das im Zweiten Weltkrieg als Panzerlied bekannt wurde, jedoch mit anderem Text. Die Afrikaans-Version "Suidwesterlied" wird von Gé Korsten gesungen. Das "Südwesterlied" ist ein historisches Lied in dem Sinne, dass es von vielen als die zweite Nationalhymne des ehemaligen Südwestafrikas angesehen wird. Die in diesem Video gezeigten alten Flaggen von Deutsch-Südwestafrika, der Union von Südafrika und der alten Republik Südafrika wurden wegen ihres journalistischen historischen Wertes aufgenommen. Die elektronische gemeinfrei Online-Enzyklopädie WIKIPEDIA mit all den verschiedenen Afrikaans-, deutschen und englischen Seiten über Namibia sowie zu Nationalparks und anderen Sehenswürdigkeiten in Namibia ist die Quelle fast aller in diesem Video gezeigten Bilder. Das Südwesterlied Hart wie Kameldornholz ist unser Land und trocken sind seine Riviere. Die Klippen, sie sind von der Sonne verbrannt und scheu sind im Busch die Tiere. Und sollte man uns fragen: Was hält euch denn hier fest? Wir könnten nur sagen: Wir lieben Südwest! Doch unsre Liebe ist teuer bezahlt, trotz allem, wir lassen dich nicht. Weil unsere Sorgen überstrahlt, der Sonne hell leuchtendes Licht. Und sollte man uns fragen: Was hält euch denn hier fest? Wir könnten nur sagen: Wir lieben Südwest! Und kommst du selber in unser Land und hast seine Weiten gesehen. Und hat unsre Sonne ins Herz dir gebrannt, dann kannst du nicht wieder gehen. Und sollte man dich fragen: Was hält dich denn hier fest? Du könntest nur sagen: Ich liebe Südwest! Die Suidwesterlied Hard soos kameeldoringhout, ja hard is ons land en droog, o so droog sy riviere. Die son het die klippe en die rotse gebrand, in veld en in bos skuil skugter diere. As iemand dan aan ons sou vra: Wat bind jul aan Suidwes? Dan antwoord ons trots: Dis ons liefde vir Suidwes! Tog word ons liefde met offers betaal, in wel en in wee hou ons stand. Want ook word ons sorge nog helder oorstraal deur sonlig in ons Vaderland. As iemand dan aan ons sou vra: Wat bind jul aan Suidwes? Dan antwoord ons trots: Dis ons liefde vir Suidwes! Kom jy dan self en leef saam in ons land, so wyd en so ruim en so vry. En steek dan ons son ook jou hart aan die brand - dan sal jy ook pal hier wil bly. As iemand dan aan jou sou vra: Wat bind jou aan Suidwes? Dan antwoord jy trots: Dis my liefde vir Suidwes!

Comments