Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Leon van Nierop gesels oor sy nuwe boek, 'Duiwelsroos' в хорошем качестве

Leon van Nierop gesels oor sy nuwe boek, 'Duiwelsroos' 6 месяцев назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Leon van Nierop gesels oor sy nuwe boek, 'Duiwelsroos'

Kyk na Tafelberg en Netwerk24 se aanlyn boekgesprek. Etienne Bloemhof het met die skrywer Leon van Nierop oor sy boek Duiwelsroos gesels. Duiwelsroos Leon van Nierop ’n Orkaan waai privaatspeurder Beer Henning tot op die spogroosplaas Roosbaron. Daar ontdek hy pikswart rose wat ’n dodelike geheim versteek: die duiwelsroos. Hy ontmoet die eksentrieke eienares van die plaas, Mathilda van Eck. Haar sewentienjarige seun Marnus is presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood. Sy huur Beer om uit te vind wat werklik gebeur het. Beer vermoed Marnus is vermoor en dat die motief reg onder sy neus is. En in so ’n geval is die moordenaar daar op die plaas! https://www.nb.co.za/af/view-book/?id...

Comments