Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб n Groot verassing en lekker visvang saam my pelle! в хорошем качестве

n Groot verassing en lekker visvang saam my pelle! 2 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



n Groot verassing en lekker visvang saam my pelle!

Ons almal het iemand waarna ons opkyk, meskien n sports ster, akteur, dalk n ouer broer, pa of vriend, My rol model in die visvang wereld het my vandag gebel op my verjaarsdag, wat n voorreg en hoe lekker was dit nie om met Petri de Wet van Hier gaan ons alweer te gesels oor visvang nie! In die video vang ons lekker vis, ek Victor en Arno hak n paar Steenbrasse en ek vang toe my persoonlike beste Wit Steenbras..wat wil se dis winter manne! Die visse is almal weer veilig vrygelaat, omdat hulle bedreig is en ons graag nog in die toekoms van hulle wil sien! Hoop julle geniet die video! Groete Corrie

Comments