Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Episode 14 - Spesiale Magte stigterslede в хорошем качестве

Episode 14 - Spesiale Magte stigterslede 3 месяца назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса savevideohd.ru



Episode 14 - Spesiale Magte stigterslede

Met die eskalering van die bosoorlog het die behoefte ontstaan om strategiese inligting rakende vyandelike ontplooiings te bekom. Hierdie inligting kon slegs bekom word deur diep infiltrasie verkenning agter vyandelike lyne. Hierdie behoefte het die stigting van Spesiale Magte in die Suid Afrikaanse Weermag tot gevolg gehad. Vier van die langslewende stigerslede van Spesiale Magte, John More, Dan Lamprecht, Koos Moorcroft en Dewald de Beer ontmoet om oor die ou dae te gesels.

Comments